Date: 5/31/2008
Mad Poet 48
.......
......
>>>>Download Pic<<<<
Huis van Kaarte (translation)
Vloed die herhindering oor jou meditasie;
om te hoop is om te wankel, maar om
hoop te verloor, n abominasie! En jy
bou jou lug~kasteel sonder n fondasie!
Jou woorde (of tekort daaraan) is soos die
wind wat deur my waai, soos dit doen
deur n Huis van Kaarte. Maar wat jy nie
besef nie; Dit is jou huis en die titel is
almal Harte!
Wat ons het, en nog steeds het ..die
ware smaak le in die realiteit van ons
herdenking, die herhindering - n intieme
feit! My deklarasie; bou n kasteel met
n fondasie!
Hoeveel keer wil jy weer probeer?
(jy skink jou hart uit aan n vreemdeling!
En jy doen dit elke keer! Jy dink hy is
die een, skaak mat, jy het gewen!
Vir jou sal ek altyd daar wees, al bou jy
tydelike lug~kastele in die son. Ek het jou
gedigte gelees en elke keer dink jy hy is
die een, jy het gewen!
Maar ek besef jy is nog jonk en jy skink
jou hart uit rond en bond!
Jou tekort aan woorde is soos die wind
wat deur my waai, soos dit doen met n
Huis van Kaarte. Maar wat jy nie besef
nie; Dit is jou huis en die titel is almal
Harte!

NEXT/INDEX(new portal)
Blogs
Main